“As uitvoerende hoof van Clicks is ek diep teleurgesteld dat ons toegelaat het dat onsensitiewe en aanstootlike foto’s op ons webwerf gepubliseer was. Ek vra onvoorwaardelik omverskoning vir die seer en woede wat dit veroorsaak het.”